top of page
compressed_small_edited.png

Maar waarom uitstal by die Herfsmark ???

Die Herfsmark trek jaar na jaar ’n lojale stroom nuwe en gevestigde besoekers wat kwaliteit produkte en ’n warm gemeenskapsatmosfeer waardeer. Uitstallers geniet uitstekende sigbaarheid, ’n sorgvuldig beplande markopset en ’n omgewing waar mense kom om te koop. Dit is die ideale plek om jou produkte bekend te stel aan besoekers wat op soek is na winskopies.

Doen aansoek
Apply now

  • Alle nuwe produkte van bestaande Uitstallers, asook nuwe Uitstallers wat vir die eerste keer aansoek doen om by die mark uit te stal, se produkte word eers streng gekeur.

  • Die keuringsproses neem gemiddeld drie – vier weke.

  • Lees asseblief die Inligtingstuk deeglik deur voordat jy die Registrasievorm voltooi.                                              

  • 'n Voltooide Registrasievorm is 'n bewys dat al die voorwaardes wat in die Inligtingstuk vervat is, aanvaar word

Uitpakdag vir Uitstallers:   

 22  April  2026

​​

Oppakdag vir Uitstallers: 

 2 &  4  Mei  2026

Kliek hier om Inligtingstuk af te laai / Please click here to download Information Leaflet

Hartbeespoort_LOGO.png

Vir keuringsdoeleindes let asb op na die volgende:

Geen duplikasie van huidige produkte nie
No duplicates of what we currently have at the market

Oorspronklik 
Original

Sover as moontlik tuisgemaak
 Handmade as far as possible

Verkoopbaar 
Sellable

Unieke produkte
 Products that are unique

Geen massaproduksie nie 
Not mass produced

Kliek hier om te registreer / Please click here to register

bottom of page