top of page

Waar is ons

Maraisstraat 33,
Schoemansville,
Hartbeespoort.

AANWYSINGS 

VANAF PRETORIA:

  • Volg die N4 in die rigting van Rustenburg.

  • Neem die Brits/Hartbeespoort-afrit.

  • By die STOP draai LINKS in op die R512.

  • Draai REGS by Sasol motorhawe.

  • Ry deur Damdoryn (4-rigting-stop), draai LINKS en gaan reguit oor die damwal.

  • Volg die R27 / R104 / R27 (Scottstraat) deur Hartbeespoort totdat jy die Wimpy aan jou regterkant sien.

  • By die STOP ná die Wimpy draai regs in Maraisstraat.

  • Die Gereformeerde Kerk Hartbeespoort is die laaste kerk aan die linkerkant, regoor Genl. Hendrik Schoeman Laerskool.

KAART

bottom of page