top of page

Die Herfsmark vier in 2026 sy 14de jaar !

’n Mylpaal wat getuig van groei, gemeenskap en gehalte.

Die Herfsmark het ’n geliefde en gevestigde ontmoetingspunt vir inwoners van Hartbeespoort én besoekers aan ons pragtige omgewing geword. Ons is dankbaar en trots dat die mark uitstekend georganiseer is en dat dit ’n gesogte plek vir uitstallers is om hul unieke produkte aan die publiek te bied.

Marktye

  Maandag tot Saterdag

09:00 - 19:00

 TOE OP SONDAE  

Herfsmark 2026 vind plaas vanaf 23 April – 2 Mei 2026
op die terrein van die
Gereformeerde Kerk Hartbeespoort,
Maraisstraat, Hartbeespoort.

Beste kwaliteit produkte en tuis gebak!

Die volgende produkte word onder andere aangebied:

Lekker kos wag vir jou by die mark!

Die Gereformeerde Kerk Hartbeespoort bied ’n verskeidenheid gewilde kosstalletjies wat konsekwent baie besoekers na die mark trek. Daarby is ’n bekende plaaslike slaghuis elke jaar ’n groot trekpleister met hul vleis, biltong en ander produkte teen bekostigbare pryse. Hierdie kombinasie van kosaanbiedinge skep ’n lewendige en gesellige markervaring wat besoekers langer laat vertoef en meer produkte by uitstallers laat koop.

compressed_small.png
bottom of page